Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "My vrou se naam" - DONALD RIEKERT
"My vrou se naam" - DONALD RIEKERT [boodskap #7971] Wo, 08 Januarie 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
MY VROU SE NAAM

My vrou se naam
is hemel
hemels waar haar
bruin oë die glans
van tieroog word
draai sy die son
se strale in die
terugskitter van
haar omkyk liefde

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "my vrou" - Breyten Breytenbach
Volgende onderwerp: SUID AFRIKANERS WAT BESWAARD IS OOR DIE TOEKOMS...... lees hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:31:25 MGT 2024